Ek is mal oor The Created se juweliersware. Veral hul oorbelle en armbandjies. Ek dra dit omtrent elke dag en haal ook nie af wanneer ek oefen nie. Het onlangs vir my die halo ringetjies gekoop.. en jy kan die vir jou hangertjies, armbandjies en oorbelle gebruik. So baie idees. Jy sal nie spyt wees nie. Koop vir jou 😊
This was a gift for my daughter born in March, so I chose the aquamarine charm and bought a heart and her initial charm to add to the necklace, She loves it!



















